
PIET BOTHA VIER DIE GROOT 60
Met ‘n loopbaan wat strek oor 40 jaar is dit ‘n onbetwisbare feit dat Piet Botha ‘n kern rolspeler is in die Suid-Afrikaanse musiek landskap. Hy is ‘ huishoudelikke naam wat geassosieer word met roerende lirieke en kwaliteit musiek spel. Hierdie jaar vier ons die mylpaal van hierdie legende se 60e verjaarsdag! Om hierdie okasie in styl te vier gaan Botha kragte saamsnoer met lewenslange vriende en musikante van regoor die spektrum. Die Jack Hammer Band , Die Dennis Broers en