DEON MAAS SE OPE BRIEF AAN KKNK
Deon Maas in geen vreemdeling op die kuns spektrum nie, so wanneer hy kommentaar lewer sit jy maar regop en jy luiser. Hy het ‘n ope brief aan die KKNK gerig tydens die fees maar hierdie brief is toepaslik op almal en alles in die vermaaklikheids bedryf. Kunstefeeste grawe al ‘n paar jaar lank hulle eie grafte deur voortdurend te komersialiseer en soos ‘n worsfabriek kwantiteit bo kwaliteit die verhoë vol te stop. Deon slaan die spyker op die kop in hierdie brief wanner hy ku