
VEGAS "BESTE TYD VAN JOU LEWE" REVIEW
Vegas se debuut album Beste Tyd Van Jou Lewe het redelik onder die radar verby beweeg. Dit is benewens die feit dat hy ‘n hand vol top klas musikante betrek het by hierdie oor ambisieuse projek. Die maklikste is om te sê die album is bloot ‘n gemors. Maar die waarheid lê baie dieper as dit. Die fout berus by die feit dat die kunstenaar en die luisteraar hulleself op twee teenoorgestelde pole bevind. Vegas probeer met alle mag om uit sy senior rymkletser, Jack Parow, se oorwe