WHAT'S NEW IN THE WORLD OF JACK PAROW


Die meester van Afrikaanse rap het hierdie week op Instagram ‘n verbasende aankondiging gemaak…


“Joined the @penguinbookssouthafrica family... First look at my cover... the book is dropping September... Kyk uit!! Lekker fkn fancy!! En lekker fkn lekker!!”

Die superstar rapper het hierdie nuus gedeel kort voor sy vertrek na Dubai vir ‘n vertoning op 8 Mei.


Bo en behalwe sy besetting van díe Arabiese land is hy binnekort ook te sien in die Vereenigde Koningkryk by die Half Moon Putney in London.


Hy het ook die volgende lusmaker met sy aanhangers gedeel:

“Making some lekker things happen with @lokirothman& @valkievancoke #studiolife


Nog geen amptelikke woord of dit ‘n nuwe album beteken nie maar Parowtroopers kan gerus wees dat die koning van kletsrym nog lank nie sy pet opgehang het nie!

#jackparow

0 views0 comments

Recent Posts

See All