top of page

SPORADIES NOMADIES TREF GAUTENG


Francois van Coke, Hunter Kennedy en Pierre Greeff is terug met hulle treffer vertoning, Sporadies Nomadies. Hierdie keer kry Gauteng 'n beurt om hulleself te verlustig in 'n verameling van die beste liedjies uit Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, Die Heuwels Fantasties en Lukraaketaar se repertoire.

Die driemanskap neem die gehoor op 'n reis met hulle musiek en deel staaltjies van die langpad om aanhangers beter te laat verstaan waar hulle musiek vandaan kom.

Hunter sê dat “soos ons ouer raak en meer en meer teaters en Barnyard’s en so begin speel het , wou ons kyk of ons iets bymekaar kan sit wat spesifiek vir daai tipe venues cater.”

Hulle sal begelei word deur Van Coke Kartel se Jedd Kossew en ook Richard Onraet van Black Handed Kites.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket en jy kan seker wees hulle gaan vlieg!

Vir meer inligting besoek die Facebook Bladsy.

3 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page