#rockingthebrewhouse: VALIANT SWART


Die Mystic Boer keer terug na Pretoria en hy bring sy kitaar, sakke vol stories en... VINYLS!


Valiant is weer hierdie naweek te sien by Cockpit Brewery in Cullinan waar aangangers ure se plesier kan verwag. Daar gaan ook Mystic boer plate te koop wees teen R300 stuk, spring gou, daar is slegs 500 beskikbaar!

Sien julle daar...

#rockingthebrewhouse

0 views0 comments

Recent Posts

See All