top of page

NUWE MUSIEK VIDEO: DIE HEUWELS FANTASTIES


Afrikaanse alternatiewe popgroep, DIE HEUWELS FANTASTIES, is terug met ‘n splinternuwe musiekvideo vanaf hul Ja.Nee.Lekker. Deluxe album. Hulle het saamgespan met Riana Nel om Doen Net Wat Ons Wil te aan te bied.

“Die liedjie is 'n dialoog tussen 'n man en 'n vrou. Ek glo die boodskap is dat wanneer mens dalk sou vassit oor dinge, is dit meeste van die tyd die beste plan om dit net te laat gaan, want as jy dalk more terug dink daaroor, het julle baklei oor iets wat eintlik glad nie saak maak nie... #DoenNetWatOnsWil.” Pierre Greeff, voorsanger van Die Heuwels Fantasties.


3 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page