top of page

NUWE FOKOFPOLISIEKAR VINYL IS OPPAD!


Fokof fans kan solank begin spaar, want die volgende vinyl is oppad!


Die bende het sopas hierdie brokkie nuus bekend gemaak:

The Monoloog In Stereo test pressings arrived. Next step approval & then production can start. Launch will be in July 2015!


Monoloog in Stereo is die 3e vrystelling van die groep af gewees en het die lig gesien in 2005. Hierdie EP het aanhangers verbaas met 'n heelwat rustigger aanslag met meer melodiese treffers.


1. Oop vir Misinterpretasie

2. Ek dink aan jou

3.Die illusie van veiligheid

4. Wintersdag by die seer

5. Monoloog in Stereo

6. Die seksuele revolusie


1 view0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page