DIE REPUBLIEK VAN ZOID AFRIKA IS TERUG


Vanaand is Karen Zoid terug op die kassie met die tweede seisoen van Die Republiek van Zoid Afrika!

Sy het die laaste paar maande hoofopskrifte gehaal met haar treffer lied saam met Francois van Coke, "Toe vind ek jou".

Sy gesels ook met komediant Lizz Meiring en Jack Parow en Karen durf saam sy treffer aan, "Cooler as ekke".

Hier is 'n voorsmakie van wat om te verwag...


#karenzoid #francoisvancoke #jackparow

0 views0 comments

Recent Posts

See All