DHF:BALLADE VIR 'n ENKELING MUSIEK VIDEO



Keer op keer is daar twyfelaars en pesimiste wat smag na 'n pre-"wilder as die wildtuin" DHF maar daardie dae is lank vergete en dit is hoog tyd dat ons hierdie trio prys vir hulle vernuwing en inovasie.

Hoe verbeter mens op so uiters ikoniese lied soos die tema lied van Ballade vir 'n Enkeling ? Wel, Die heuwels wys ons hoe. Hulle tref 'n kolskoot met hierdie weergawe wat te hore sal wees in die film weergawe van hierdie verhaal deur gedigte skrywer leon van Nierop.

Die lied het blood 'n facelift gekry om te verseker dit behou sy kenmerkende nostalgiese nuanses.

Ballade vir 'n Enkeling sal 20 Maart in fliek teaters begin draai.

#dieheuwelsfantasties #VIDEO #video

0 views0 comments

Recent Posts

See All